Post FREE Ad

Suburbia - Koos Kombuis.

R 100

3 years ago425 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Suburbia - Koos Kombuis.


Koos Kombuis – die man met die bandana, die kitaar en die hartseerstem – is ook die digter André Letoit.


“Ek sal nooit vergeet hoe opgewonde ek was toe ek die dag my eerste gepubliseerde boek … deur die pos ontvang het nie,” skryf Koos Kombuis oor Suburbia se eerste druk. ’n Jaar voor daardie heuglike dag is die voornemende digter egter deur ’n uitgewery aangeraai om “nooit weer publikasie te oorweeg nie” en net te “skryf vir … terapie”.


  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband boek.
  • Afrikaans.
  • 66 Bladsye.
  • Goeie kondisie.
  • ******.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Id Subtitle 178137048
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2327 adsActive
3694 adsPosted