Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Die Afrikaanse Taalbeweging in Alberton, preview image
Die Afrikaanse Taalbeweging
R 50
Goeie toestand. Whatsapp ASB
Seksuele Vervulling BOOK in Alberton, preview image
Seksuele Vervulling BOOK
R 100
Seksuele Vervulling BOOK Pls WhatsApp or sms Can post for an extra R100
 School Textbooks for sale  in Alberton, preview image
School Textbooks for sale
R 1,234
Grade 8, 9 and 10 school textbooks for sale. All books are in great condition, all covered and no highlighting or torn pages. Please message me for more info and pricing Grade 8 X kit achieve English Explore English Grade 9 Afrikaans Sonder grense Oxford economic management sciences Study and master technology Grade 10 Ieb advanced program mathematics Maskew Miller Longman Romeo and Juliet S ...
Cars 2 storybook in Alberton, preview image
Cars 2 storybook
R 50
Cars 2 classic storybook collection, still in excellent condition. Paged through about 5 x.
Taxation of individuals simplified 2018 textbook in Alberton, preview image
Taxation of individuals simplified 2018 textbook
R 500
Taxation of individuals simplified 2018 textbook bought on takealot only for the exam practically brand new
Stywe lyne / tight lines fishing magazines  in Alberton, preview image
Stywe lyne / tight lines fishing magazines
R 400
X 230 books. Ranging from 1978 to present date
Grade 8 Impaq books 9 subjects for  sale still in good condition. in Alberton, preview image
Grade 8 Impaq books 9 subjects for sale still in good condition.
R 3,000
Selling grade 8 Impaq books. Technology, Afrikaans, Maths, Social Sciencex2, English,Economics, Natural Science and Creative arts. Still in good condition my son has no use for them. Asking for R3000.00 price neg.y
More ads

Reuk Van Die Dood - Riana Mouton.

R 100
Post an ad like this for FREE!

Reuk Van Die Dood - Riana Mouton.


Iemand is besig om jong vroue in Mafikeng te ontvoer en te vermoor. Dit word gou duidelik dat daar 'n verband is tussen die moorde: die slagoffers se een vinger word verwyder. 'n Reeksmoordenaar dus. Die moorde is onheilspellend, want die slagoffers word gemartel en uit woede vermoor. Dit is die ergste soort moordenaar wat 'n mens kan kry, want hy is intelligent en hy geniet die kat-en-muis-speletjie.

Junior Scheepers is die speurder wat die ondersoek lei, maar hy het probleme van sy eie. Sy lewe val uitmekaar na sy egskeiding en hy sukkel om by sy eie donkerte verby te kom. Hy is agterlosig en sggrassief en dit is struikelblokke in die ondersoek...


  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 324 Bladsye.
  • 22 CM.
  • Merkies aan die kant van die boek (Blaaie) kyk foto's asb.
  • Boek is skoon.
  • 072 501 3890.
  • REF: 534.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
BOEKEANDBOOKS (More ads from this seller)
User since Dec 2015
3303 Published
2197 Active