Post FREE Ad

Raka Die Roman - Koos Kombuis - Eerste Uitgawe 2005.

R 100

3 years ago802 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Raka Die Roman - Koos Kombuis.


In 'n skerp satire met baie donker ondertone beeld die skrywer die verval van die Afrikaanse samelewing uit. Die hooffokus is 'n predikantsgesin, maar eintlik loop almal deur - die skrywer spaar niemand nie. Raka - die roman ontgin die vrese van die moderne Afrikaner in hierdie oorgangstyd van die oue na die nuwe, van die plaaslike lokale realisme tot 'n virtuele, relatiewe werklikheid. Die ou gode het gesterf, maar daar is nog geen nuwes om hul plek te neem nie.


  • Eerste Uitgawe 2005.
  • Tweedehandse boek.
  • Afrikaans.
  • Sagteband boek.
  • 222 Bladsye.
  • ******.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 175625466
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2325 adsActive
3692 adsPosted