Pleisters vir die dooies - Fanie Viljoen.

R 50

3 years ago1389 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Pleisters vir die dooies - Fanie Viljoen.


In hierdie jeugboek takel Fanie Viljoen een van die moeilikste en uitdagendste onderwerpe waaroor daar nog ooit in Afrikaans geskryf is. In een hellenag konfronteer die swerwende, naamlose hoofkarakter sy duiwels kaalvuis; ontmoet hy vreemde en skrikwekkende karakters wat sy innerlike demone laat lewe kry; vertroetel hy sy wraakgedagtes soos n magasyn vol koeëls; lek hy die wonde van sy tienerseerkry. Hierdie is n nie n boek vir sensitiewe lesers nie. Dis n boek wat tieners én hul ouers moet lees. Dis n boek oor seerkry en wraak. En tog is dit n boek wat onverwags troos en begrip, soos pleisters, uitdeel.Dis n vuishou van n boek.


  • Tweedehandse boek.
  • Afrikaans.
  • Sagteband boek.
  • 139 Bladsye.
  • Fanie Viljoen.
  • 072 501 3890.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 175581291
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2438 adsActive
3938 adsPosted