Post FREE Ad

Onthou Jy Nog Die Liefde? - Marlee Tesselaar - Hartklop.

R 30
Post an ad like this for FREE!

Onthou Jy Nog Die Liefde? - Marlee Tesselaar - Hartklop.


Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oë. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het.

Anika is gewoond aan vlug, maar hierdie keer dwing Henk Zimmerman, die mooi sielkundige, haar om haar verlede in die oë te kyk. Of het hy ook ‘n verskuilde agenda? Sal sy hierdie keer liefde vind en vrede kan maak met die verlede?

  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 224 Bladsye.
  • *Merke in boek kyk asb na die foto's.
  • 072 501 3890.
  • REF: 2096.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
BOEKEANDBOOKS (More ads from this seller)
User since Dec 2015
3302 Published
2197 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Brackendowns, Alberton, 1448, South Africa
You might be interested in these similar ads
Die Afrikaanse Taalbeweging in Alberton, preview image
Die Afrikaanse Taalbeweging
R 50
Goeie toestand. Whatsapp ASB
Seksuele Vervulling BOOK in Alberton, preview image
Seksuele Vervulling BOOK
R 100
Seksuele Vervulling BOOK Pls WhatsApp or sms Can post for an extra R100
 School Textbooks for sale  in Alberton, preview image
School Textbooks for sale
R 1,234
Grade 8, 9 and 10 school textbooks for sale. All books are in great condition, all covered and no highlighting or torn pages. Please message me for more info and pricing Grade 8 X kit achieve English Explore English Grade 9 Afrikaans Sonder grense Oxford economic management sciences Study and master technology Grade 10 Ieb advanced program mathematics Maskew Miller Longman Romeo and Juliet S ...
Cars 2 storybook in Alberton, preview image
Cars 2 storybook
R 50
Cars 2 classic storybook collection, still in excellent condition. Paged through about 5 x.
Taxation of individuals simplified 2018 textbook in Alberton, preview image
Taxation of individuals simplified 2018 textbook
R 500
Taxation of individuals simplified 2018 textbook bought on takealot only for the exam practically brand new
Stywe lyne / tight lines fishing magazines  in Alberton, preview image
Stywe lyne / tight lines fishing magazines
R 400
X 230 books. Ranging from 1978 to present date
Grade 8 Impaq books 9 subjects for  sale still in good condition. in Alberton, preview image
Grade 8 Impaq books 9 subjects for sale still in good condition.
R 3,000
Selling grade 8 Impaq books. Technology, Afrikaans, Maths, Social Sciencex2, English,Economics, Natural Science and Creative arts. Still in good condition my son has no use for them. Asking for R3000.00 price neg.y
More ads