Post FREE Ad

NUWE BOEK - Witwatersrand - Wilbur Smith - Eerste Uitgawe, Eerste Druk 2014 - Afrikaans.

R 300

3 years ago1075 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

(NUWE BOEK) Witwatersrand - Wilbur Smith - Eerste Uitgawe, Eerste Druk 2014 - Afrikaans.


Op ’n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is.


Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ook ’n lewenslange vriendskap, konfronteer sy duiwels en baan sy weg na ’n belowende toekoms. Dan ruk verraad die mat onder sy voete uit en als waaroor hy gewerk het, word skielik van hom af weggeneem.


Maar wie nie waag nie, wen nie . . . In die wildernis wag ’n nuwe avontuur.


Niks kry hom onder nie – nie ’n verwoede aanval deur ’n olifantbul of die grusame sterftes wat hy moet aanskou nie – en steeds bly Sean droom van ’n gesin en ’n plaas van sy eie. Die dapper jong man wat alles met bloedsweet oorwin, besef egter weldra dat die verlede hom steeds in sy kloue beet het . . .


  • Nuwe boek.
  • Sagteband boek.
  • Groot boek.
  • So 4 bladsye onder is bietjie gevou (klein).
  • Afrikaans.
  • Kyk na foto's.
  • Eerste Uitgawe, Eerste Druk 2014.
  • 368 Bladsye.
  • ******.
  • REF: 134.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 181337866
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2326 adsActive
3685 adsPosted