Net Vir Vroue - Shaunti Feldhahn.

R 60

5 years ago1531 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Net Vir Vroue - Shaunti Feldhahn. Wat gaan aan in mans se gedagtes? Dit is die vraag wat menige vrou van jongs af vra. Na deeglike navorsing deur ondersoeke en per­soonlike onderhoude ontbloot die skrywer in Net vir vroue mans se gedagtewereld aan vroue. Sy fo­kus op veral sewe aspekte waarvan baie vroue waarskynlik nie bewus is nie. Dinge wat mans wil he vroue moet weet, maar nie weet hoe om dit vir hulle te se nie. Dinge wat, as hulle dit besef, vir vroue 'n beter begrip vir die mans in hulle lewe sal gee. Hierdie titel is vol nuwe insigte. Die Skrifgebaseerde insigte in Net vir vroue sal vroue nie net help om die mans in hulle lewe beter te verstaan nie, maar ook om hulle te ondersteun en lief te hê op ’n manier wat hulle nodig het. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 190 Bladsye. 072 501 3890. REF: 2228. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Nie Fiksie.
Id Subtitle 259222962
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.25K
Active Ads3.62K
Seller stats
12.25KTotal Ads
2.92MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4013)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.