Post FREE Ad

n Vreemdeling In My Bed - Anne Mather - Mills & Boon.

R 20

2 years ago619 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

n Vreemdeling In My Bed - Anne Mather - Mills & Boon.


Die Griekse magnaat se eiendom...


Haar vakansie op die manjifieke eiland Santoros moes eintlik net ontspanning gewees het. Maar toe Helen Shaw van die veerboot afstap, val haar oog dadelik op die onweerstaanbaar aantreklike Griekse magnaat, Milo Stephanides. Jare gelede het hulle n passievolle affair gehad, maar toe Helen uitvind dat hy vir haar gejok het, het sy die verhouding verbreek.


Nou het sy iets wat sy van hom moet wegsteek... n geheim wat sy ten alle koste moet bewaar. Sy probeer hom vermy, maar in die hitte van die Griekse son is dieselfde onmiskenbare aantrekingskrag tussen hull aan die opbou...


  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 188 Bladsye.
  • Groot druk.
  • Naam voor en agter in die boek.
  • Kyk asb na foto's. Boek is skoon en netjies behalwe vir voor in die boek. (Kyk Merk In Boek)
  • ******.
  • REF: 415.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 188168865
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2324 adsActive
3619 adsPosted