Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

N Nuwe Wildernis - Ben Viljoen.

R 110

6 months ago71 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

N Nuwe Wildernis - Ben Viljoen.


Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die vyand vasgevang, 'n kring wat meedoënloos om hulle toetrek . . .

Hierdie rou, eerlike verkapte roman bied 'n blik op die ervarings van 'n groep soldate tydens en ná die grensoorlog in die destydse Suidwes-Afrika.


Tweedehandse boek.

Sagteband.

Afrikaans.

21 CM.

270 Bladsye.

[Boodskap voor in die boek]

{Merke in die boek]

072 501 3890.

REF: 7667.

Fiksie.

Ben Viljoen Boek.

Ben Viljoen Boeke.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Id Subtitle 1325903313
View More
Boekeandbooks .
Selling for 10+ years
Total Ads13.30K
Active Ads4.02K
Seller stats
13.30KTotal Ads
3.31MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4015)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.