Post FREE Ad

N Kwartmiljoen Mauserpatrone - Doc Immelman.

R 100

a year ago782 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

N Kwartmiljoen Mauserpatrone - Doc Immelman.


ISBN: 0 ****** X.


Wynand Senekal, lid van die Suid- Afrikaanse Geheime Diens, word na Suidwes gestuur nadat aan die lig gekom het dat n boer, Piet Ludeke, binne n kort tydjie duisende Mauserpatrone gekoop het. Dit blyk ook dat Ludeke, wie se plaas naby die grens van Botswana le, baie meer beeste bemark as wat hy besit.


  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband boek.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 137 Bladsye.
  • *Boodskap voor in die boek geskryf, *omslag is verniel, *bladsye het klein merkies op, kyk asb na die foto's. (Ouer boek).
  • ******.
  • REF: 1542.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 218792025
View More
BOEKEANDBOOKS.Member since 2015
Email Verified
2264 adsActive
3624 adsPosted