Post FREE Ad

Met Komplimente Aan Kapokkie - Nita Griessel.

R 30

a year ago803 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Met Komplimente Aan Kapokkie - Nita Griessel.


Coralie Pretorius keer terug na Koedoeskop, want haar geliefde tant Bessie Pretorius is in n motorongeluk oorlede en oom Dolf mag dalk blind wees na die ongeluk. So begin Nita Griessel se sprankelende, humoritiese en diep menslike verhaal, Met Komplimente aan Kapokkie. Die Leser maak kennis met die dierbare Kapokkie - Coralie Pretorius - met haar spontane geaardheid, klein hartjie en borrellaggie.


  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband met omslag.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 152 Bladsye.
  • * Naam, van in boek, omslag is verniel, merke in boek kyk na foto's asb.
  • ******.
  • REF: 1523.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 218247296
View More
BOEKEANDBOOKS.Member since 2015
Email Verified
2321 adsActive
3680 adsPosted