Post FREE Ad

Maanschijnbaai - Nan & Jeannie - Chanette Paul - Tweeluik #2.

R 110

a year ago398 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Maanschijnbaai - Nan & Jeannie - Chanette Paul - Tweeluik #2.


Dis die tweede boek in die Maanschijnbaai-tweeluik en vertel die storie van die vier wilde Calitz-vroue of -slette, soos die locals hulle noem, wat die eksentrieke Casper Calitz: pa, oupa en oupagrootjie, se erfgename is. Jo erf die liederlike kasarm van 'n huis, Sue erf die pienk Cadillac, Jeannie erf sy boekery en Nan erf die esoteriese winkeltjie, genaamd Hierofant. Hulle besluit om die huis te restoureer en haal daarmee die gramskap van die plaaslike gemeenskap op die hals.


  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 19 CM.
  • 563 Bladsye.
  • Naam en van in boek geskryf.
  • ******.
  • REF: 2038.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 237078186
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2331 adsActive
3699 adsPosted