Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Lus Vir Die Lewe - Johan Cilliers.

R 30

9 years ago2592 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Lus Vir Die Lewe - Johan Cilliers. 30 Goeie redes om met die regte voet uit die bed te klim. Ontsnap die platgetrapte paadjies van vaal middelmatigheid waarop soveel grys Christene hulle lewe slyt. Grys is uit God se mode. Jy kry goeie medisyne vir lewenslus en die dryfveer om sin uit die lewe te haal wanneer jy: Die lewe en liefde verstaan. Die dood, Die Bose, Krisis, geweld en die gebroke wereld kan hanteer. Weet hoe God met ons werk. Weet Hy is in beheer en het n spesiale plek vir jou. Dertig pakkies insig gee jou lus-vir-die-lewe meer dryfkrag en help vryf dit blink. Dit bied waardevolle wenke oor hoe om in hierdie onvolmaakte bedeling mee te doen aan die simfonie van die lewe - n simfonie van lof tot die eer van God te midde van die wrangklanke en die wanklanke van ons bestaan. Tweedehandse boek. Hardeband boek. Afrikaans. Goeie kondisie (A+). 98 Bladsye. 072 501 3890. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Nie Fiksie.
Id Subtitle 175753408
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.38K
Active Ads4.05K
Seller stats
13.38KTotal Ads
3.34MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4012)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.