Post FREE Ad

Lus Vir Die Lewe - Johan Cilliers.

R 30

3 years ago1155 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Lus Vir Die Lewe - Johan Cilliers.


30 Goeie redes om met die regte voet uit die bed te klim.


Ontsnap die platgetrapte paadjies van vaal middelmatigheid waarop soveel grys Christene hulle lewe slyt. Grys is uit God se mode.


Jy kry goeie medisyne vir lewenslus en die dryfveer om sin uit die lewe te haal wanneer jy:


  • Die lewe en liefde verstaan.
  • Die dood, Die Bose, Krisis, geweld en die gebroke wereld kan hanteer.
  • Weet hoe God met ons werk.
  • Weet Hy is in beheer en het n spesiale plek vir jou.
Dertig pakkies insig gee jou lus-vir-die-lewe meer dryfkrag en help vryf dit blink. Dit bied waardevolle wenke oor hoe om in hierdie onvolmaakte bedeling mee te doen aan die simfonie van die lewe - n simfonie van lof tot die eer van God te midde van die wrangklanke en die wanklanke van ons bestaan.

  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband boek.
  • Afrikaans.
  • Goeie kondisie (A+).
  • 98 Bladsye.
  • ******.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Id Subtitle 175753408
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2325 adsActive
3692 adsPosted