Lok Natuurlewe na jou Tuin in Suider-Afrika.

R 100

8 years ago1306 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Een van die plesiere van tuinmaak is om te sien hoe voëls, skoenlappers en ander wildlewe jou tuin geniet. En terwyl jy jou tuin waardeer, verskaf jy ook terselfdertyd ‘n hawe vir wildlewe wat bedreig word in hulle natuurlike habitat. Hierdie boek wil mense motiveer om met ‘n organiese aanslag tuin te maak, sodat meer wildlewe gelok kan word. Hierdeur word ‘n natuurlike balans bewerkstellig tussen plante, peste en hulle predatore. Die boek bevat waardevolle inligting en gerugsteunde advies oor: * die konsep van tuinmaak vir wildlewe * hoe om ‘n wildlewe tuin te beplan, en ‘n tuindam te bou * inheemse plante en bome wat sal floreer in plaaslike omstandighede * die insekte, reptiele, voëls en soogdiere wat eko-vriendelike tuine sal besoek. Goeie kondisie.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
072 501 3890.
Nie Fiksie.
Kind.
Onderwys.
Id Subtitle 151440003
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.22K
Active Ads3.68K
Seller stats
12.22KTotal Ads
2.90MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4002)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.