Post FREE Ad

Liefde Langs Die Eersterivier - Elsa Winckler - 3 in 1.

R 150
Post an ad like this for FREE!

Liefde Langs Die Eersterivier - Elsa Winckler - 3 in 1.


Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhe en Sonder bagasie.


Tussen jazz en rock: Sanet se hart klop vinniger as sy naby Jak kom, maar na ’n vorige verhouding waartydens sy baie van haarself moes prysgee, is sy baie versigtig. Jak se belangstellings en hare is so uiteenlopend dat sy nie kan sien hoe ’n verhouding tussen hulle kan werk nie.


Anderkant liefhe: Martha en Hans ken mekaar al lankal, maar die laaste paar maande is hulle gereeld in mekaar se geselskap gegooi, meestal in ’n poging om hulle vriende bymekaar te kry. Hans is nie heeltemal seker wat om met Martha te doen nie: sy is heeltemal te loud vir hom, het vreemde skilderye teen haar mure en het sowaar ’n rooi bank. Die enigste manier om haar stil te kry, is om haar te soen. Die enigste probleem is nou dat hy aan niks anders kan dink nie. Martha het al seergekry en wil hierdie keer die sprokie met die prins he, beslis nie ’n man wat nie kan besluit of hy haar wil soen of nie.


Sonder bagasie: Lisa het haar lewe baie netjies uitgewerk. Sy hou van lysies maak, van dinge op hulle plek he al probeer haar drie susters gereeld om haar lewe deurmekaar te krap. Sy is ’n ouditeur en sy verstaan syfers in netjiese rye. Die nuwe besturende direkteur by die firma het ’n hond, sy huis is deurmekaar en hy maak haar deurmekaar. Hy het nou wel’n BMW-motorfiets wat haar hart vinniger laat klop, maar sy het haar eie Harley Davidson. Sy kom dus heeltemal goed oor die weg so op haar eie, maar Peet keer haar wereld om.


  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 19 CM.
  • 400 Bladsye.
  • Goeie kondisie (A-).
  • 072 501 3890.
  • REF: 670.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
BOEKEANDBOOKS (More ads from this seller)
User since Dec 2015
2858 Published
1982 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Brackenhurst, Alberton, 1448, South Africa
You might be interested in these similar ads
Cambridge CIE AS and A level handbooks in Alberton, preview image
Cambridge CIE AS and A level handbooks
R 350
Good Day I am selling my Cambridge AS and A level coursebooks. I have: Physics AS and A level Chemistry AS and A level Pure Mathematics 1(AS level) Pure Mathematics 2 and 3(A level) Each selling for R350
Book for free  in Alberton, preview image
Book for free
R 1
NEW!! For free. PLEASE Whatsapp
Puzzle book in Alberton, preview image
Puzzle book
R 30
Tweety photo puzzle album in excellent condition.
Old Classic Novels
Contact for Price
Have 2 classic novels for sae , first I have uncle Toms Cabin by H Beechar Stowe published 1940And The Pilgrims progress published in 1684 by John Bunyan. Price is to be discussed.
SA Polisie en Swerwer Speurder Reekse in Alberton, preview image
SA Polisie en Swerwer Speurder Reekse
R 20
SA Polisie en Swerwer Speurder Reekse:No 1, 2, 3, 4 en 5 - deur Braam Le RouxR20 each. Cash Only. Not NegotiableCall/Whatsapp 062-414-6456
New Dog Tarot Cards still closed A Fortune-Telling Deck and Book in Alberton, preview image
New Dog Tarot Cards still closed A Fortune-Telling Deck and Book
R 150
The Original Dog Tarot Pls WhatsApp or sms only Can post at an extra cost of R100 or u collect 072 216 9827
Change Your Brain Change Your Body in Alberton, preview image
Change Your Brain Change Your Body
R 50
I am selling a copy of change your brain change your body book. I am open to offers. You can call or WhatsApp me on 0845789414
More ads