Post FREE Ad

Liefde In Die Loopgraaf - Heinz G. Konsalik.

R 100

a year ago746 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Liefde In Die Loopgraaf - Heinz G. Konsalik.


1944. n Winternag in Berlyn. In die verte blits die lugafweergeskut. Elke oomblik kan die sirenes begin loei om ontwrigte, bang mense nogmaals in bomskuilings te laat saamdrom.


Heinz sit sy arms om Hilde se heupe. Soen haar voorkop, oe, lippe, nek. Net hulle twee alleen in haar dakkamer. Gekoester in geluk.


  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband met omslag.
  • Afrikaans.
  • 22 CM.
  • 208 Bladsye.
  • *Geskryf voor in boek (Boodskap), *Omslag verniel, *Kyk na foto's asb.
  • ******.
  • REF: 1541.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 218785841
View More
BOEKEANDBOOKS.Member since 2015
Email Verified
2325 adsActive
3692 adsPosted