Legkaart Van Die Lewe - Heleen De Klerk.

R 50

7 years ago1629 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Legkaart Van Die Lewe - Heleen De Klerk. Hoe weet jy of jy werklik lief is vir n man of net gewoond is aan hom? Die vraag het soveel vertwyfeling in Mariann Vermaak se gemoed veroorsaak dat sy haar verlowing met haar jeugliefde verbreek en op n kibboets in Israel gaan werk het om klaarheid oor haar lewe te kry. In die verre land ontketen die enigmatiese dokter Seth Bennof n rits nuwe gewaarwordinge in haar – en tog bly die laaste stukkie van die legkaart haar ontwyk. Legkaart Van Die Lewe, deur die gewilde Heleen de Klerk, is n fyn verhaal oor die soete verandering wat volle wasdom in n vrou se lewe teweegbring – en oor hoe sterk die arms van n man se liefde om haar kan vou. Tweedehandse boek. Hardeband. Afrikaans. 21 CM. 152 Bladsye. Skoon en netjies. 072 501 3890. REF: 644. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 193369127
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.21K
Active Ads3.60K
Seller stats
12.21KTotal Ads
2.91MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4006)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.