Post FREE Ad

Legende Van Die Liefde - Annelize Endres.

R 30

a year ago504 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Legende Van Die Liefde - Annelize Endres.


n Skrale sewe dae na Imilda, ‘n Suid-Afrikaanse dokter, en Gerald, ook ‘n dokter en Nazi-spioen, se troue in Roemenië met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog, word hy Noord-Afrika toe gestuur. Hy raak heeltemal ontnugter in die Duitse droom en moet eindelik vir sy lewe vlug die woestyn in.


Toe hy hoor dat Imilda doodgeskiet is toe sy na hom kom soek het, aanvaar hy Ieierskap van die Toerangs, die rykste woestynstam, en word hy die geliefde sjeik Gilja. Sy verlange na Imilda vreet elke dag aan hom, en juis daarom verstaan hy nie sy onverklaarbare aangetrokkenheid tot die versluierde vrou van die wrede sjeik Anoed nie. Daar is iets so bemind-bekend aan sjeika Milja se trotse houding


Vier jaar later eers sou sjeik Gilja sy vinger kon lê op wat presies aan sjeika Milja hom so aangetrek het...


Legende van die Iiefde is ‘n sonderlinge debuutroman deur Annelize Endres. Dit is die ryk, diep verhaal van twee mense se liefde wat ‘n oorlog oorleef en nasies se vyandskap oorbrug; ‘n liefde wat deur niks en niemand vernietig kan word nie.


  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 152 Bladsye.
  • *Kleefband merke binne die boek. Kyk asb na foto's.
  • ******.
  • REF: 2053.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 238348923
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2325 adsActive
3692 adsPosted