Post FREE Ad

Laat Ons Boekevat - DS. H. C. De Wet.

R 50

3 years ago1128 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Laat Ons Boekevat - DS. H. C. De Wet.


Bybelse Dagboek vir die Huisgesin.


Onder die groot aantal Bybelse dagboeke wat reeds in Afikaans verskyn het, kan die wat veral op die behoeftes van die huisgesin gerig is, nouliks gemis word. Dit is noodsaaklik dat die geestelike belange van ouers en kinders in die gesinsverband gesien en behartig word.


Laat ons Boekevat voorsien in heirdie behoefte. Die leser kry die geleentheid om aan die hand daaglikse Skrifoordenkinge wat n heilshistoriese gang volg, die geloofswaarhede weer in verrassende lig te sien. Dit is n boek wat deur die heilbegerige met vrug herlees kan word sonder die verouder.


Omdat hierdie dagboek aansluit by die daaglikse lewenspraktyk in en rondom die huisgesin, sal u dit n vrugbare hulpmiddel vind by die huisgodsdiens.


  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband boek met omslag.
  • Afrikaans.
  • Godsdiens.
  • Die omslag is verniel maar die boek is nog netjies.
  • 478 Bladsye.
  • ******.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 175214121
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2319 adsActive
3699 adsPosted