Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay Online Securely listings.

Keur 1 - Christine Le Roux.

R 110

8 years ago1336 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Keur 1 - Christine Le Roux. In Bosnimf veroorsaak die ou, stowwerige huis wat hy by sy tante erf vir Etienne Barnard net ergenis. Dan besef hy dat sy tante haar huis dalk met voorbedagte rade aan hom bemaak het. Wie is die sorgelose nimf wat in sy fontein baljaar en wat is haar verbintenis met sy tante? En waarom voel hy, 'n geharde alleenloper, nou skielik verantwoordelik vir haar? In Verwarde liefde is Nicky uit die staanspoor vies vir die man wat oor haar en haar broer as voog aangestel word na haar pa se dood. Wie dink Andrew is hy om vir haar oor die liefde te preek? Hy self leef soos 'n priester en beweer sy is onvolwasse. Hy sal in elk geval nooit van haar hou as sy aanhou om soos ?n histeriese tiener uit te bars nie. Maar sy kan dit nie help nie. Hy maak haar irrasioneel. En hy sal binnekort van haar ontslae wees wanneer sy mondig word. En in Bittersoet hartstog besef Renee en dokter Richard Wessels gou dat hulle nie net toevallig albei uitgenooi is na gemeenskaplike vriende se strandhuis nie. Maar na haar vorige kerel haar gruwelik bedrieg het, het Renee wraak gesweer teen alle mans. Sy laat Richard gou verstaan dat sy net een doel voor oe het - dis om mans te misbruik soos hulle haar misbruik het. Maar die liefde laat homself nie voorskryf nie. En watter beter resep vir romanse as 'n mooi vrou, 'n aantreklike man en 'n seevakansie! Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 21 CM. 322 Bladsye. Goeie kondisie. 072 501 3890. REF: 843. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 197773958
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.51K
Active Ads4.14K
Seller stats
13.51KTotal Ads
3.37MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4019)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.