Keur 11 - Susanna M Lingua.

R 110

3 months ago115 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description
Keur 11 - Susanna M Lingua. Die Blinde Baron - Susanna M Lingua. Lokstem Van Die Vreemde - Susanna M Lingua. Die Graaf van Santa Maria - Susanna M Lingua.
_____________________________________________
Die blinde baron.
Heeltemal alleen en platsak in n vreemde land, verantwoordelik vir n moeder wat dringend n baie duur operasie moet ondergaan - dit is die penarie waarin Lizelia Heyns haar bevind. Lokstem van die vreemde. Die blonde, besonder aantreklike Rina Louw raak bevriend met n Italiaanse krysgevangene wat op haar pa se plaas werk. Sonder haar medewete het Pedro Sardinni haar reeds uitgesoek as net die vrou vir sy kieskeurige ouer broer, Toni, n gevierde chirurg. Die graaf van Santa Maria. Tessa se lewe het n rustige gang gevolg totdat haar vader vanuit Italie vir haar laat weet het dat hy haar bystand dringend nodig het. Met die eerste beste vliegtuig het sy vertrek na Rome, die ewige stad met sy antieke geskiedenis, sy spruitfonteine en die beeldhouwerk van ou meesters.
Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 21 CM. 511 Bladsye. {Merke in die boek} {Water merke} {Bladsy geskeur maar regemaak} {Kyk asb na al die foto's} 072 501 3890. REF: 3267. Keur. Susanna M Lingua Boek. Fiksie. Melodie. Liefdesverhale. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 581347719
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2538 adsActive
4239 adsPosted