Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Kain Se Broer – Anne Wardeck.

R 30

8 years ago1433 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Kain Se Broer – Anne Wardeck. Toe Melissa en Karel die dag verloof raak, het sy nooit kan droom dat haar lewe so n wending sou neem nie ... Want eers wou sy Karel nooit glo wanneer hy vertel het van sy broer Arend se bedorwenheid nie. Todat Karel, knap argitek wat hy is, deur sy firma oorsee gestuur word. Karel het altyd geweet watter hartebreker sy broer is, en dat vroue hom nie kan weerstaan nie; maar wat arend op een donderstormnag in sy afwesigheid aangevang het, het hom selfs geskok. En die gevolge... Sou Melissa ooit weer haar spraak herwin? En toe Karel briesend vir Arend gaan opsoek na sy terugkeer, verloop sake sodanig dat daar net nooit weer n omdraaikans kon wees nie. Die title van Kain Se Broer deur Anne Wardeck vertel reeds alles. Die skryfster vertel op boeiende en spannende wayse van al die intrigues wat die Schoombies en hul geliefdes se lewens onherroeplik in verskeie kanale sou stuur. · Tweedehandse boek. · Hardeband met omslag. · Afrikaans. · 22 CM. · 152 Bladsye. · 072 501 3890. · REF: 1384. · Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 215291661
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.43K
Active Ads4.02K
Seller stats
13.43KTotal Ads
3.36MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4017)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.