Post FREE Ad

Jy Se, God Se - Andries Enslin.

R 40

a year ago1111 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Jy Se, God Se - Andries Enslin.


“Ek sukkel om ander om my lief te kry. Ek soek ʼn lewe met meer tyd. Ek wil net opgee ...” Dit is gedagtes wat elke dag deur jou kop gaan, maar dan sê God, “Ek is hier, Ek sal jou nie laat gaan nie. Jy moet die mense om jou liefhê net soos vir jouself.”

Jy sê ... God sê ... bevat 100 dinge wat jy vir jouself sê jy nie kan doen nie, waarmee jy sukkel en wat jy wil hê, maar waarop God ʼn antwoord het en waarmee hy kan help. Verander jou manier van dink deur dié boodskap in jou lewe toe te pas en die issue met God se hulp uit te klaar.


  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 17 CM.
  • 314 Bladsye.
  • ******.
  • REF: 1463.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 216878265
View More
BOEKEANDBOOKS.Member since 2015
Email Verified
2328 adsActive
3624 adsPosted