Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay Online Securely listings.

Joost En Amor - Agter Die Skerms - Gavin Prins.

R 100

8 years ago2245 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Joost En Amor - Agter Die Skerms - Gavin Prins. Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was ’n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie “Posh en Becks” bekend gestaan en was geseënd met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en ’n oënskynlik gelukkige huwelik. Totdat ’n skokberig oor ’n seksvideo op die voorblad van ’n plaaslike Sondagkoerant verskyn het … In hierdie boek vertel Gavin Prins, die welbekende joernalis en ’n persoonlike vriend en vertroueling van die Van der Westhuizens, nou die storie agter die storie – die een wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Prins, wat die seksvideo-skandaal op die voorblad van Rapport bekend gemaak het, beskryf hoe ’n eenvoudige plaasseun wat ’n nasionale rugbyheld geword het, sy droomvrou ontmoet en met haar getrou het – en toe op die mees openbare en vernederende manier in ongenade geval het. Sy bekentenis het ’n sekere mate van bevryding meegebring – totdat ’n lewensgevaarlike siekte hom op sy knieë gedwing het … Hierdie kragtige vertelling, wat dikwels skokkend maar uiteindelik opheffend is, is die ware verhaal agter die opspraakwekkende opskrifte wat Suid-Afrika se bekendste paartjie geteister het. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 22 CM. 208 Bladsye. 072 501 3890. REF: 1290. Ware Verhaal. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Nie Fiksie.Sport.Rugby.
Id Subtitle 210604386
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.60K
Active Ads4.20K
Seller stats
13.60KTotal Ads
3.39MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(3999)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.