Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Hartstories - Huis Toe Met N Ligter Tred - Amore Bekker.

R 100

6 months ago79 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Hartstories - Huis Toe Met N Ligter Tred - Amore Bekker.

Op haar gewilde program Tjailatyd op RSG het Amore Bekker luisteraars gevra: deel jul saamrystories met my. Die reaksie? 'n Vloedgolf verhale vanoor die hele land en selfs uit die buiteland: oor taxi's, die Camino, die Helderberg se laaste vlug, verpaste treine, onwaarskynlike rylopers, ontmoetings by rooi robotte en selfs kalfies wat huil. Van Alberton en Merweville tot Roodepoort en Wellington het mense hulle harte oopgemaak. Daar is stories oor eerste liefde, verbode liefde en naasteliefde; stories oor die lewenspad en die draaie waarop dit jou soms vat, maar bowenal stories van mense met ‘n hart vir hul medemens.

• Tweedehandse boek.

• Sagteband.

• Afrikaans.

• 21 CM.

• 222 Bladsye.

• 072 501 3890.

· [Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]

• REF: 7615.

• Die Beste Saamrystories Uit Tjailatyd.

· RSG.

· Luisteraars.

· Nie Fiksie.

· Radio.

· Amore Bekker Boek.

· Amore Bekker Boeke.

· Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.


Id Subtitle 1323367827
View More
Boekeandbooks .
Selling for 10+ years
Total Ads13.31K
Active Ads3.71K
Seller stats
13.31KTotal Ads
3.31MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(3990)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.