Gunstelinge - Ena Murray - Jasmyn - Die Skrywer Se Persoonlike Keuse.

R 100

21 days ago26 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Gunstelinge - Ena Murray - Jasmyn - Die Skrywer Se Persoonlike Keuse.

Die gunsteling-romans wat Ena self gekies het, is Verwonde jare, Sê groete vir Pappa, Op pad na Kanaän en Die Wit Koningin.

Ena verduidelik haar keuse as volg:

Die vier verhale in hierdie bundel het een ding gemeen - dit gaan om die werklike lewe; van die karakters is of was werklike mense wat hulle in werklike situasies bevind het - die soort verhaal wat my naaste aan die hart le. Ook is persoonlike ervaring tussendeur ingevleg. Hoewel gedeeltes noodwendig uit my verbeelding geskep of aangevul moes word, kom die ou segswyse wat se die waarheid is soms ongeloofbaarder as fiksie, hier tot sy volle reg. Daarom is dit vir my as skrywer so 'n voorreg om op my sewentigste verjaardag en in die sewe en veertigste jaar in die skrywerswereld hierdie bundel die lig te laat sien. My opregte dank aan die uitgewer en al my duisende lojale lesers deur die jare.


Tweedehandse boek.

Sagteband.

Afrikaans.

21 CM.

629 Bladsye.

[Sagteband DC Fixed en skeur by rug]

[Naam, van en datum]

[Water merke op blaaie]

[Merke in boek]

[Voorletters in boek]

072 501 3890.

REF: 6852.

Fiksie.

Verhale.

Ena Murray Boek.

Ena Murray Boeke.

Omnibus.

4 In 1.

Bundel.

Jasmyn.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.



Id Subtitle 1272572074
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.22K
Active Ads3.67K
Seller stats
12.22KTotal Ads
2.90MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(3977)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.