Post FREE Ad

Geliefde Vyand - Pat White - Mills & Boon - Intrige.

R 20

2 years ago454 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Geliefde Vyand - Pat White - Mills & Boon - Intrige.


N Gewonde man verskyn voor haar deur.


Andrea Franks ontferm haar oor almal wat in nood verkeer. En sy voel uit die staanspoor aangetrokke tot die vreemdeling. Wie is hierdie man? Hoekom bring hygevaar na haar veilige wereldjie?


Voormalige spesiale taakmag-soldaat Kyle McKendrick het niemand na wie hy hom kan wend nie. Sy vriend is reeds dood. Nou moet Kyle sy weduwee Andrea beskerm. Maar sy het n eed afgele dat sy hom met eerste oogopslag gaan skiet. Hy moet haar oortuig daar is groter magte wat haar wil kwaad aandoen voor sy daad by die woord voeg. Kan hy hierdie vrou wat in alle opsigte sy gelyke is, lank genoeg stuit sodat hulle albei se wonde kan genees?


  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 20 CM.
  • 250 Bladsye.
  • Redelike kondisie - Kyk asb na die foto's.
  • ******.
  • REF: 412.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 188153349
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2324 adsActive
3619 adsPosted