Ettie Bierman - Keur 8.

R 150

7 years ago1122 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Ettie Bierman - Keur 8. Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in 'n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter – die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in 'n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe ... Daar kom 'n tyd: Wanneer haar man in 'n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar die man glo sy is 'n blote fortuinsoeker. Kaptein Casanova: Kaptein De Villiers van Jakaranda-lugdiens het 'n oog vir 'n mooi nooi, tot die onsteltenis van sy verloofde, die hoofwaardin Janine; hy maak haar lewe vir haar regtig moeilik. Maar al die passasiers op vlug 013 se lewens word onherroeplik verander wanneer dit blyk dat ’n teddiebeer op ’n ou oom se skoot meer as net ’n speelding is! Tweedehandse boek. Sagteband boek. Afrikaans. Goeie kondisie (A+). 506 Bladsye. 072 501 3890. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.Ettie Bierman Boek.
Id Subtitle 182066477
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.23K
Active Ads3.62K
Seller stats
12.23KTotal Ads
2.91MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4023)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.