Die Duiwel Is Los - Jo Jooste.

R 30

6 years ago2470 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Die Duiwel Is Los - Jo Jooste. Gerda Jansen het saam met haar ouers en n boetie uit Nederland na die Unie van Suid-Afrika geemigreer. Op Wanburg, n klein dorpie in Oos-Transvaal waar hulle nou woon, is baie dinge vir hulle vreemd - veral dat die kinders gesien en nie gehoor mag word nie. En sy hoor dikwels: " Die duiwel is los!" Selfs ou Groottoon skree dit wanneer hy onverwags op straat verskyn en haar ma se dit wanneer oom Dries saam met tannie Mart huis toe loop. Maar die duiwel is behoorlik los toe Kobus Breytenbach, die skoolhoof, die minnaar word van Sue St. Leger-Denny, vrou van die skatryk mynbaas met wie sy getrou het om aan haar armoedige agtergrond te kan ontsnap. Toe verdwyn een van Wynand - dierbare ouboet van Isa, Gerda se vriendin - se dolke uit sy versameling en die lyk van n vrou word ontdek in n pol riete by die dam... Die duiwel is los is n boeiende vertelling uit n vervloe tydperk - vol nostalgie, humor en hartsog. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 21 CM. 127 Bladsye. *2 Merke in boek, *van die blaaie het geskeurde klein merkies, *kyk na foto's asb. 072 501 3890. REF: 1615. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 222082362
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.21K
Active Ads3.60K
Seller stats
12.21KTotal Ads
2.91MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4016)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.