Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Die Donker Kind – Anna M Louw.

R 100

8 years ago2372 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Die Donker Kind – Anna M Louw. Oompie Sam en sy driemanskap het later die arrige boomwolk onthou wat die dag soos n voorbode oor die see en die uitspansel gestrek het; en die stuk water wat sigselwers opgeraap en penorent bly swewe tot by die Suid-Siener rif waar Antjie-die-Skipper die fratsgolf sonder bang gestaan en inwag het. Agt dae later het twee dolfyne n gestalte in swart geklee tot op die skotige strand uitgebring. Vir ou dokter wat die doodsertifikaat moes kom gee, was dit kompleet asof die stralende, albasteragtige groen oe oorgeloop het van die laaste toneel wat hulle moes aanskou: stormsee, lug, son. En dit was goed so, het hy besluit: n goeie dood vir Antjie-die-Skipper. Jare later, na die Groot Verandering, is oompie Sam dikwels uitgevra na sy mening oor die nuwe politiek en ook veral of hy nie ou Weskusstories ken nie. Vir een aandagtige, stil, jong joernalis het hy die storie vertel, van die beeldmooi wit vrou met die groen oe wat op n houtskip met n rooi seil in hierdie see gevaar het en vriende gemaak het met die dolfyne. Hy het vertel van die geheime minnaar wat een lang, onvergeetlike nag by haar was; toe vir goed verwdyn het uit haar lewe; al was daar mense wat vertel het dat hy partykeer met donkermaan gesien was waar hy op n afstrand staan en kyk het na die ligvierkante in haar vensters. Vir hierdie minnaar, het oompie Sam vertel, het die Groot Verandering te laat gekom. Die Donker Kind is n fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartsog om vermaak te put uit rampspoed, geweld, bloedvergieting – en self die dood. N Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy menslikheid, dog geteken met Anna M. Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen. · Tweedehandse boek. · Hardeband met omslag. · Afrikaans. · 21 CM. · 159 Bladsye. · Naam, van in boek, merke aan die buitekant van die boek (Kyk na foto’s asb), skoon boek. · 072 501 3890. · REF: 1385. · 072 501 3890. · Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 215296481
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.49K
Active Ads4.13K
Seller stats
13.49KTotal Ads
3.37MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4016)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.