Die Swerfkinders - Toek Blignaut.

R 30

5 years ago1982 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Die Swerfkinders - Toek Blignaut. ,, Pa weet mos wat ek bedoel. Waarom swerf ons van die een delwery na die ander? Ek gee nie om nie, Pa; ek is n seun. Maar Amalie is n meisiekind, en dis nie reg dat sy so moet grootword nie. Hoekom kan ons nie weer n plaas koop nie? ,, Ons sal, Rool, Ons sal, maar ek het nie nou die geld om n plaas te koop nie. Jy weet dit net so goed soos ek. Daarom is ek agter die goud aan.' Die Swerkinders is die verhaal van twee jong kinders by wie die hoop nooit beskaam het nie; dit is ook die verhaal van goudstormlope en struikrowers ... en die verhaal van vriendskappe wat baie meer werd is as die glans van goud. Tweedehandse boek. Hardeband. Afrikaans. 22 CM. 106 Bladsye. *Voor in die boek is n prentjie van die boek en ook n prentjie waaroor die boek gaan ingeplak, *klein merkies in boek. 072 501 3890. REF: 2012. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 234954281
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.19K
Active Ads3.58K
Seller stats
12.19KTotal Ads
2.90MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4013)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.