Post FREE Ad

Die Priester Van Geloof - Aaron - Francine Rivers - Stamboom Van Genade Reeks #1.

R 100

a year ago543 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Die Priester Van Geloof - Aaron - Francine Rivers - Stamboom Van Genade Reeks #1.


DIE PRIESTER is die eerste boek in ’n reeks wat aansluit by die STAMBOOM VAN GENADE-reeks. Elkeen van die boeke ondersoek die lewe van een van vyf Bybelse mans (soos Aäron, Jonatan, Barnabus) wat die dryfkrag agter die groot helde van die Bybel was. In DIE PRIESTER ontmoet lesers Moses se ouer broer, Aäron, die eerste hoëpriester van Israel. Hoe sal Aäron vir Moses ondersteun terwyl hy sukkel om God se plan vir sy eie lewe te aanvaar? Kom word geïnspireer deur hoe hierdie oënskynlik sekondêre karakter ’n sleutelrol speel in die ondersteuning van sy leier, maar ook hoe hy ’n ewige impak maak op die Christelike geloof.


  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 17 CM.
  • 305 Bladsye.
  • ******.
  • REF: 1395.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 214242987
View More
BOEKEANDBOOKS.Member since 2015
Email Verified
2264 adsActive
3624 adsPosted