Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay Online Securely listings.

Die Meermin Van Steynsrus - Susan Bisschoff - Treffer.

R 50

9 years ago1824 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Die Meermin Van Steynsrus - Susan Bisschoff - Treffer. Na ses jaar in die buiteland beland Maryna onbepland by die Steynsrus-vakansieoord. Danksy n talentkompetisie en haar dansvermoe, raak sy betrokke by die plaaslike gemeentskap se liefdadigheidprojek. Werner Steyn, die oord se bestuurder, is uit die staanspoor n doring in haar vlees. Sy en die aantreklike blonde man kruis kort-kort swaarde, en tog kan Maryne nie ontken dat hy n onrusbarende uitwerking op haar hart het nie. En dit terwyl sy weet dat hy op trou staan met Yolanda. Maar Maryna se hart laat hom nie so maklik voorskryf nie. Veral nie wanneer Werner haar hand vashou tydens die tafelgebed nie, en nog minder nadat hy haar in die gang gesoen het ... Voel Werner ook die vonke tussen hulle, of speel hy net met haar voordat hy finaal die strop om die nek kry? Sy dra nog swaar aan Gregory se verraad, hoe sal sy ooit Werner se verwerping kan hanteer? Tweedehandse boek. Hardeband. Afrikaans. 21 CM. 159 Bladsye. Goeie kondisie (A-). 072 501 3890. REF: 676. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 194079560
View More
Boekeandbooks
Selling for 10+ years
Total Ads13.77K
Active Ads4.33K
Seller stats
13.77KTotal Ads
3.45MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(3992)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.