Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Die Geskende Gesig - Heinz G Konsalik.

R 110

10 months ago96 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Die Geskende Gesig - Heinz G Konsalik.


In die Duitse dorpie Berniegg was daar altyd twee besienswaardighede: n kerk met n skildery deur die beroemde Tilman Riemen Schneider en n barokkasteel wat vroeer die jagverblyf van die biskop van Wiirzburg was. In die Tweede Wereldoorlog het die skildery onveranderd behoue gebly, maar die kasteel is omgeskakel tot n buitegewone hospitaal.

In die hospitaal is daar nie spieels nie, en al die venters is van matglas. Die pasiente wat van die front daarheen kom word kragtens n geheime dagorder aan die hoofarts snags n ent buite die dorp regstreeks uit die trein in ambulanse gelaai.

Want hulle is gesigbeseerdes. Wie hul geskende gesigte sien en daar by dink aan die land waaroor die afskuwelike skendtekens van bomkraters en puinhope le, kan moeilik nog tot geesdrif vir die oorlog oorreed word.

Dokters albei met die uiterste geduld en toewyding om die manne weer gesigte te gee - en weer moed vir die lewe. Baie is jonk en het in die dae en nagte aan die front verlang na n jong geliefde.


Tweedehandse boek.

Hardeband.

Afrikaans.

21 CM.

308 Bladsye.

[Voorste bladsy uitgeskeur]

[Boodskap in boek geskryf]

[Hardeband merke]

[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]

[Bladsye skeur plekkies soortgelyk soos hierdie in die boek]

[Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek]

072 501 3890.

REF: 7471.

Fiksie.

Konsalik.

Konsalik Boek.

Heinz G Konsalik Boek.

Heinz G Konsalik Boeke.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.


Id Subtitle 1313554014
View More
Boekeandbooks .
Selling for 10+ years
Total Ads13.31K
Active Ads4.02K
Seller stats
13.31KTotal Ads
3.31MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4008)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.