Post FREE Ad

Darkwood Manor - Jenna Ryan - Mills & Boon - Intrige.

R 30

2 years ago499 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Darkwood Manor - Jenna Ryan - Mills & Boon - Intrige.


Die herehuis is nie al wat donker en geheimsinnig is nie ...

’n Landgoed wat langer as honderd jaar deur tragedie geteister is, en Donovan Black is die spil waarom alles draai. Donovan Black is net so geheimsinnig soos Darkwood Manor en daarby ’n FBI-agent wat hom nie van sy verlede kan losskeur nie. Hy wil net seker maak die gebeure van die verlede herhaal hulself nie weer nie. Veral nie noudat die herehuis ’n pragtige nuwe eienaar het nie.
Isabella Ross het óf ’n perfekte vakansiebestemming óf haar finale rusplek gevind. Haar enigste hoop op oorlewing is ’n man wat niks met haar te doen wil hê nie . . . ’n man wat sy nie kan weerstaan nie. Die geheime op sy familie se solder dreig egter om hulle lewens te verwoes. En iets – of iemand – sal nie rus voor die herehuis leeg is nie . . .
  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 251 Bladsye.
  • 21 CM.
  • Goeie kondisie.
  • ******.
  • REF: 411.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Id Subtitle 188141763
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2318 adsActive
3619 adsPosted