Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Bloedvreemd - Juliana Coetzer - WARE VERHAAL.

R 110

6 months ago82 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Bloedvreemd - Juliana Coetzer - WARE VERHAAL.


Tydens 'n gesinsvakansie raak die sewejarige Anneke siek en draai by

die dood om. Sy herstel, maar met ernstige nagevolge: weens breinskade

word haar verstandelike agteruitgang elke maand meer sigbaar. Om

die sprankelende kind wat lag en presteer te behou, en die naderende

gestremdheid af te weer, gaan die gesin op 'n soektog na 'n wonderkuur.

Alles word probeer, van alternatiewe behandelings en 'n vreemde dieet

tot 'n besoek aan die profeet TB Joshua in Nigerië.

Soos die siekte toeneem, word alles vir Juliana vreemd en onherkenbaar-

haar kind, sy self en haar gesin. Sy voel onbevoeg om haarself of haar gesin

te red, ten spyte daarvan dat sy as psigoterapeut juis in trauma spesialiseer.

Haar eens vrolike huis word 'n plek waar elke lid van die gesin op 'n ander

manier leer om te oorleef. Want Anneke se siekte laat almal se unfinished

business uit die kas val. Juliana se pad na aanvaarding dwing haar

uiteindelik om ook op haar eie spore terug te loop en haar idee van

ma-wees te heroorweeg

Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se poging om

haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n kind wat nou

"in 'n ander vorm leef". Juliana Coetzer skroom nie om te wys wat in die

binnekamers van haar huis gebeur nie en laat die leser beurtelings saam met

haar huil en lag.


Tweedehandse boek.

Sagteband.

Afrikaans.

23 CM.

269 Bladsye.

[Merke in boek]

[Ligte water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]

072 501 3890.

REF: 7613.

Nie Fiksie.

Ware Verhaal.

Ouer.

Ouers.

Gesin.

Aangerypende Verhaal.

Kind.

Aangrypend.

Ontroerend.

Inspirerend.

Ware Storie.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Id Subtitle 1323308112
View More
Boekeandbooks .
Selling for 10+ years
Total Ads13.31K
Active Ads3.77K
Seller stats
13.31KTotal Ads
3.31MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4001)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.