Agaat - Marlene Van Niekerk.

R 200

7 years ago1307 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Agaat - Marlene Van Niekerk. Agaat speel af in die periode 1946 tot 1996 en handel oor die lotgevalle van vier mense op 'n plaas in die distrik van Swellendam. Die verhaal ontvou aan die hand van die verteller, Milla de Wet (nee Redelinghuys), waar sy op haar sterfbed probeer sin maak van haar lewe as “oorsprong” van die lotgevalle op 'n familieplaas. Dit is 'n boek wat die "treurwerk" en die poging tot verledetydsbemagtiging van 'n hele generasie van landelike Suid-Afrikaners onder woorde wil bring en in die proses ook indringende perspektiewe open sowel oor die verantwoordelikheid en die noodwendige feile van die geheue, as oor die prekere en twyfelagtige aard van die skryfdaad ten opsigte van 'n beroerde verlede en 'n onsekere toekoms in hierdie land. Die leser word deur hierdie teks verlei tot 'n leesavontuur in die uiterste grensgebiede van intimiteit, liefde, geweld en dood. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. Groot boek (22Cm). Goeie kondisie (A+). 718 Bladsye. Geen name ens in boek nie. 072 501 3890. REF: 287. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 184065242
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.19K
Active Ads3.68K
Seller stats
12.19KTotal Ads
2.90MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4018)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.