88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla - Jan Van Der Watt.

R 110

2 years ago649 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description
88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla - Jan Van Der Watt. n 88 kwelvrae wat gelowiges pla beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: Dien alle gelowiges dieselfde God? Bestaan die hel regtig? Wat is die sin van lyding? Mag ek twee keer gedoop word? Is die einde van die wereld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio Konig, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok en Coen Slabber het bydraes gelewer. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 21 CM. 236 Bladsye. *Boodskap voor in die boek geskryf. 072 501 3890. REF: 2143.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 244444835
View More
BoekeandbooksMember since 2015
Email Verified
2774 adsActive
4942 adsPosted