Bartenders gesoek!

9 days ago212 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Job Type:Temporary
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Bartenders gesoek!

Is jy in Stilbaai of Mosselbaai tydens Desember? Wil jy ekstra sakgeld maak vir jou vakansie?

Nomad Event Solutions is op soek na vriendelike en ervare bartenders om by die volgende events te werk tydens die feesseisoen:

- Rocking Stilbaai: 26 & 27 Desember (Stilbaai)
- Afrikaans is Groot Somerfees : 28 Desember (Mosselbaai)
- Alternatief is Groot - Nuwejaarsjol: 31 Desember (Mosselbaai)

Kandidate moet ouer as 18 wees, moet kan "freepour", in die omliggende area bly of met vakansie wees tussen 26 – 31 Desember, betroubare vervoer hê, en ervaring as ‘n bartender hê.

Doen aansoek deur jou CV na hello@nomadevent.solutions te stuur, of die vorm hier in te vul: https://forms.gle/oXSzMXzrCxaTRpc96


Id Subtitle 639762891
View More
Nomad Event SolutionsMember since 2019
Email Verified
2 adsActive
2 adsPosted