Post FREE Ad

Die Proteas van Suider Afrika- JP Rourke

R 800

2 months ago30 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Die Proteas van Suider Afrika- JP Rourke

Hierdie uitgawe gepubliseer deur Tafelberg Uitgewers

Beperk

Eerste Uitgawe 1980

ISBN 0 ******

Hierdie werk is ‘n gesaghebbende oorsig oor die 82

bekende soorte van die geslag Proteas wat in Suider-

Afrika suid van die Limpopo voorkom. Elke sort word in

volledige wetenskaplike besonderhede beskryf, met

bykomende inligting oor beskrywing, habitat en

kweekmetodes.

Die deskundige teks van Dr John Rourke word aangevul met ongeveer 90 volkleurplate van die meeste proteas,

lewensgroot geteken, hoofsaaklik deur Fay Anderson,

Suid Afrika se voorste plantkundige kunstenaar. In die

historiese oorsig is ook plate te sien van proteas wat in

die17de en die 18de eeu in Europa gekweek is.


Id Subtitle 458559228
View More
siebritdMember since 2009
Email Verified
43 adsActive
557 adsPosted