FruitFly Eclosion

25 days ago190 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:FruitFly Africa (Pty)Ltd
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

MONITEERDER: FRUITFLY AFRICA

(BOR)



FruitFly Africa, 'n maatskappy wat spesialiseer in area wye geïntegreerde plaagbeheer van vrugtevlieë, het 'n vakature vir 'n Moniteerder in die Oranjerivier area beskikbaar. Die suksesvolle kandidaat sal aan die Area Koordineerder rapporteer en sal verantwoordelik wees vir monitering van verskeie insekte en peste.


Die ideale kandidaat vir hierdie posisie sal 'n energieke, selfstandige individu wees wat betroubaar en lojaal is en noukeurig dog teen ‘n redelike tempo kan werk.


Verantwoordelikhede:

• Lokval monitering en alle pligte wat daarmee gepaard gaan.

• Identifisering van insekte en vaslegging van data.

• Insameling van ander data, onder andere hektaar opnames, spat kaarte, gasheer plante, lokval data ens.

• Vervoer en loslating van steriele insekte.

• Grondspat toediening.

• Uithang van beheer stasies.

• Sanitasie.

• Terugvoer aangaande veld toestande en getalle.

• Skoonmaak en onderhoud van geboue, voertuie en gronde wat deur FruitFly Africa gebruik word in die area.

• Addisionele take wat bydraend tot die effektiewe werking van die organisasie is.


Vereistes:

• Graad 12 met ondervinding in landbou aktiwiteite.

• Rekenaargeletterdheid (MS Kantoorpakket).

• Goeie beplanning en organiseringsvaardighede.

• Goeie administratiewe vaardighede.

• Kennis/ondervinding van GoogleEarth sal in u guns tel.

• Uitstekende interpersoonlike vaardighede.

• Goeie vlak van fiksheid (buitelug aktiwiteite).

• Moet aanspreeklikheid en verantwoordelikheid kan aanvaar.

• Betroubaar en lojaal.

• Aanpaspaar met die vermoë om aandag aan fyner besonderhede te gee.

• Bestuurslisensie.

• Gefokus op klientediens.



Stuur asseblief CV aan:

E-pos: eloise@fruitfly.co.za


Aansoeke sluit




Id Subtitle 1272098869
View More
nathan claassen
Selling for 9+ months
Total Ads2
Active Ads1
Seller stats
2Total Ads
395Total Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact nathan claassen
076*******Show Number
Message
(4029)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.