Agriculture : Driver / Operator

15 days ago899 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Company Name:Draslovka Services RSA
Job Type:Full-Time
Description

Operateur / Drywer

Draslovka Services RSADraslovka Services RSA beskik tans oor ’n werksgeleentheid vir ’n Operateur / Drywer wat aan die Operasionele Bestuurder sal rapporteer en sal onder andere verantwoordelik wees vir die volgende:


TOEDIENING, TOERUSTING EN ONDERSTEUNENDE TEGNOLOGIE

TEGNIESE ONDERSTEUNING

VERVOER VAN IMPLEMENTE EN MATERIAAL

VERVOER VAN PERSONEEL

Die volgende is ’n voorvereiste vir die pos:

3 tot 5 jaar relevante ervaring

Bestuurslisensie (PDP & DANGEROUS GOODS) & Kode 10

Eie Vervoer

PCO Lisensie

Goeie kommunikasie vermoë (Afrikaans & Engels)

Onder druk werk

In ruil bied Draslovka Services RSA ’n markverwante vergoedingspakket aan.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Doen asseblief aansoek by hendrik.leroux@draslovka-services.co.za voor 17:00 op 30 Junie 2020.

Id Subtitle 750289556
View More
DraslovkaMember since 2020
Email Verified
2 adsActive
10 adsPosted