plaasbestuurder opsoek/Farm manager

22 days ago566 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description

Ek is 23 jaar oud n man, opsoek na plaasbestuurder werk is baie hardwerkend en betroubaar en is op die oomblik in Calitzdorp werk op n wynplaas, onder die plaasbestuurder, wil my self op werk, het 5 jaar ondervinding, is nie bang vir harde werk of oortyd nie, sal nie omgee as ek moet trek nie, het my eie vervoer, sal my CV deur stuur as daar iemant is wat my wil aanstel of belangstel. Dankie

My nommer 083 871 3247

Id Subtitle 706825260
View More
Chris NelMember since 2018
1 adsActive
13 adsPosted