Plaas Ondersteuning

2 months ago1920 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Description
Pos beskikbaar vir enkelloper wat pensioen aanvulling verlang . Sober gewoontes met wonderlike gesondheid en asemrowende gesindheid . Lank van draad en hou nie van rook . Die pos is op Vioolsdrift . 50 ha onder lusern met vloedbesproeing . Goeie meganiese kennis asook kennis van ligte bouwerk . Sluit gratis verblyf water en krag in . As jy die man is stuur asb jou cv na japiec1@yahoo.com Baie dankie
Id Subtitle 678350981
View More
Gumtree UserMember since 2008
Email Verified
2 adsActive
102 adsPosted