Post FREE Ad
Hi! Please beware this listing has expired. We have displayed some related listings below for your convenience.
You might be interested in these similar ads
Glass Slumping Kiln - Good condition in Sasolburg, preview image
Glass Slumping Kiln - Good condition
R 20,000
Glass slumping kiln - Good Condition Single phase Power connection Dimensions: Inside- 1300 x 570mm Outside- 2000 x 1000mm Kilnbats/ Shelves also included Reason For Selling: Not being used anymore * You will need to arrange own collection/ transportation
Puzey xp 125 stomper with off road gear to swop swap in Sasolburg, preview image
Puzey xp 125 stomper with off road gear to swop swap
R 1,234
Puzey xp 125 stomper with loads of extras. Bike is running well starts first or second kick Yoshimuro pipe Performance air filter Fox helmet 3 pairs of off road goggles 3 pairs of Fox and Nike gloves Thor pants 38 Thor shirt L Thor boots nr10 Thor chest protector Knee gaurds Elbow gaurds I'm looking to swop swap for radio control boats, cars, planes or helicopters also interested 2 stroke o ...

BEROEP/STOKPERDJIE IN HANDGEMAAKTE LEER PRODUKTE 

R 1,600
  • Date Listed20/02/2019

AANDAG - MATRIEKS, STUDENTE EN OP PENSIOEN?

Hierdie kursus in HANDGEMAAKTE LEER PRODUKTE sal nie net jou lewe verryk nie, maar ook in staat stel om 'n inkomste te genereer, vanaf jou huis, 'n Besigheid te begin, 'n inkomste terwyl jy studeer of daardie tweede beroep nadat jy afgetree het. Al wat jy nodig het is hand gereedskap, 'n werksblad en in 'n week die kennis wat jy nodig het om pragtige produkte te maak en te verkoop. Geen nodigheid om 'n perseel te huur, wat ekstra kostes besnoei. Begin 'n klein besigheid en verkoop op markte, aanlyn, gratis advertensies op Gumtree en daar gat jy!!

ASANTE LEER is al vier jaar in die leer bedryf en elke dag is nog 'n plesier! Ons kom na u area om kursus aan te bied. Kontak ons om uit te vind watter datums beskikbaar is, net vier studente per kursus om sodoende persoonlike aandag aan elkeen te gee. Skakel nou by 0619284636 of gaan na ons Facebook ASANTE LEATHER vir verdere inligting of e-pos na info@asanteleather.co.za en ons kom dadelik terug na jou.

Asante Leather(More ads from this seller)
User since Oct 2014
484Published
23Active