Administratiewe persoon/Ontvangs

15 days ago337 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description

'n Energieke, Stiptelike goed georganiseerde persoon

word benodig by 'n rekenmeesters firma in Upington. Afrikaans en engels sprekend. Matriek(Rekeningkunde as vak) Ondervinding in E-filing, excel, word, outlook en pastel. Goeie kantooradministrasie vaardighede. Passie vir syfers. Nie-roker. Salaris tussen R6000-R8000 afhangend van kwalifikasies en ondervinding. Stuur CV, onlangse foto en salaris verwagting aan janineventer@mweb.co.za. Indien U geen terugvoer ontvang binne 3 weke nie, aanvaar aansoek as onsuksesvol.



Id Subtitle 639484987
View More
vicvtrMember since 2008
Email Verified
1 adsActive
18 adsPosted