ADMINISTRATIEWE ASSISTENT

18 days ago455 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Agency
Job Type:Full-Time
Description

Ons Kliënt,`n gemagtige Finansiële Dienste Verskaffer beskik tans oor die volgende vakature by die Hermanus kantoor: ADMINISTRATIEWE ASSISTENT


Die ideale persoon beskik oor ten minste Graad 12 kwalifikasie met wiskundige agtergrond, goeie syfer- en rekenaarvaardighede, goeie administratiewe vaardighede, is stelselgeoriënteer en kan onafhanklik funksioneer.

Die persoon moet in staat wees om die volgende funksies te vervul:
• Handhawing van goeie menseverhoudinge
• Moet onder druk kan funsioneer

Die volgende sal in u guns tel :
• Goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans / Engels
• Sterk syfervaardigheid
• Betroubaar en Akkuraat kan werk
• Vorige ondervinding as Assistent vir Finansiële Adviseurs sal in u guns tel
• Bestuurslisensie en eie vervoer

Rig asseblief u aansoek aan Die Personeelkonsultant,Overberg Personeeldienste
per e-pos na andre.dp15@gmail.com (Indien u meer inligting verlang, kontak
André du Plessis by Sel. 0832104524).

Sluitingsdatum vir aansoeke is Woensdag, 27 November 2019.

Indien u nie binne 30 dae na sluitingsdatum van ons gehoor het nie kan u aansoek as onsuksesvol beskou word.







Id Subtitle 633726171
View More
Surene Bruwer LötterMember since 2009
Email Verified
2 adsActive
7 adsPosted