Post FREE Ad

FINANSIËLE ADVISEURS (OSAA)

Post an ad like this for FREE!

Upington / Springbok / Calvinia / Kathu / Kuruman

Vooraanstaande maatskappy wat verskeie finansiële dienste lewer in Suid- Afrika, beskik oor loopbaan geleenthede by die bogenoemde takke en nooi belangstellendes uit om aansoek te doen:

FINANSIËLE ADVISEURS

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 2-4 jaar vorige werksondervinding
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in die basiese MS Office, internet en eposse
- Kode 8 lisensie en eie vervoer
- Skoon kriminele rekord

Bereidwilligheid om vir verdere opleiding te gaan is 'n verdere vereiste.

Stuur volledige CV met verwysing OSAA na reccruitment@ovdm.co.za

Orffer & van der Merwe (More ads from this seller)
User since May 2015
471 Published
14 Active