Rekenmeester pos beskikbaar te PIKETBERG
3 months ago756 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Vakante pos beskikbaar by n goed gevestigde Rekenmeester en Ouditeure Firma te Piketberg. Die betrokke persoon moet energiek, dinamies en betroubaar wees en aan die volgende vereistes voldoen:


Pligte:

*Vorige ondervinding in n Ouditeursfirma n vereiste

*Voltooide opleidingskontrak by SAIPA of SAICA sal in jou guns tel

*Moet finansiele state kan opstel en lees

*Betalingsopgawes kan hanteer


Vereistes:

*B Rek Graad

*Rekenaargeletterheid met goeie ondevinding van Pastel

en Excel

*Bestuurslisensie is verpligtend

*Moet afhanklik en akkuraat en georganiseerd kan werk

*Goeie kommunikasie vaardighede


MARKVERWANTE VERGOEDINGSPAKKET WORD AANGEBIED


RIG AANSOEKE AAN:

hanekommc@telkomsa.net

tel. no 0845802336


SLUITINGSDATUM 28 Februarie 2020


Indien u nie 2 weke na sluitingsdatum van ons gehoor het nie, was u aansoek ongelukkig onsuksesvol





Id Subtitle 617481439
View More
Jurita MollerMember since 2014
Email Verified
19 adsActive
362 adsPosted